-
-
Afrikaans (1953)
-
-
24
|Daniel 5:24|
Toe is deur Hom die deel van die hand gestuur en hierdie skrif geskrywe.
-
25
|Daniel 5:25|
En dit is die skrif wat geskrywe is: Mené, mené, tekél ufarsín.
-
26
|Daniel 5:26|
Dit is die uitleg van die woord: Mené--God het u koningskap getel en daar 'n einde aan gemaak;
-
27
|Daniel 5:27|
tekél--u is op die weegskaal geweeg en te lig bevind;
-
28
|Daniel 5:28|
perés--u koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee.
-
29
|Daniel 5:29|
Toe het Bélsasar bevel gegee, en hulle het Daniël met purper beklee, met 'n goue ketting om sy hals, en aangaande hom openlik uitgeroep dat hy as derde in rang in die koninkryk sou heers.
-
30
|Daniel 5:30|
In dieselfde nag is Bélsasar, die koning van die Chaldeërs, gedood.
-
1
|Daniel 6:1|
En Daríus, die Meder, was twee en sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het.
-
2
|Daniel 6:2|
Dit het Daríus behaag om oor die koninkryk honderd en twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees;
-
3
|Daniel 6:3|
en oor hulle drie ministers, van wie Daniël een was, aan wie dié landvoogde rekenskap moes gee, sodat die koning nie sou skade ly nie.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Corintios 14-16