• Ester

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Ester


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Juan 14-15





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 5
      • 4     |Ester 5:4| Daarop antwoord Ester: As die koning dit goedvind, laat die koning dan vandag met Haman na die maaltyd kom wat ek vir hom berei het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 5     |Ester 5:5| En die koning sê: Bring Haman gou, dat ons kan handel volgens die woord van Ester! En die koning en Haman het gegaan na die maaltyd wat Ester berei het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 6     |Ester 5:6| En terwyl hulle wyn drink, sê die koning vir Ester: Wat is jou bede? --dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit ook die helfte van die koninkryk--daaraan sal voldoen word.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 7     |Ester 5:7| Daarop antwoord Ester en sê: My bede en my versoek is:
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 8     |Ester 5:8| As ek genade gevind het in die oë van die koning, en as die koning dit goedvind om my bede toe te staan en aan my versoek te voldoen, laat die koning en Haman na die maaltyd kom wat ek vir hulle sal berei, dan sal ek môre na die wens van die koning handel.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |Ester 5:9| En op dié dag het Haman bly en opgeruimd heengegaan; maar toe Haman Mórdegai in die poort van die koning sien en dat hy nie opstaan of vir hom bevrees is nie, was Haman met woede vervul teen Mórdegai.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Ester 5:10| Maar Haman het hom bedwing; en toe hy by sy huis kom, laat hy sy vriende en sy vrou Seres haal;
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Ester 5:11| en Haman vertel hulle van die heerlikheid van sy rykdom en van die veelheid van sy seuns en van alles waarin die koning hom groot gemaak het en hoe hy hom verhef het bo die vorste en die dienaars van die koning.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Ester 5:12| Verder sê Haman: Selfs het koningin Ester niemand saam met die koning na die maaltyd laat kom wat sy aangerig het nie, as net vir my, en ook vir môre is ek deur haar genooi saam met die koning.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Ester 5:13| Maar dit alles baat my niks, solank as ek die Jood Mórdegai in die poort van die koning sien sit.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • 12
      • ...
      • 16
      • 17
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas