-
-
Afrikaans (1953) -
-
61
|Josué 15:61|
in die woestyn: Bet-Araba, Middin en Segága,
-
62
|Josué 15:62|
en Nibsan en die Soutstad en Éngedi: ses stede met hulle dorpe.
-
63
|Josué 15:63|
Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.
-
-
Sugerencias

Haga clic para leer Hebreos 7-9