• Josué

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Josué


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 45-48





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 9
      • 5     |Josué 9:5| ook verslyte en gelapte skoene aan hulle voete en verslyte klere aan hulle lyf; en al die brood van hulle padkos was droog en verkrummeld.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 6     |Josué 9:6| So het hulle dan na Josua gegaan in die laer van Gilgal en aan hom en die manne van Israel gesê: Ons kom van 'n ver land af; sluit dan nou 'n verbond met ons.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 7     |Josué 9:7| Maar die manne van Israel het aan die Hewiete gesê: Miskien woon julle onder ons; hoe kan ons dan 'n verbond met julle sluit?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 8     |Josué 9:8| Toe sê hulle vir Josua: Ons is u dienaars! Daarop het Josua hulle gevra: Wie is julle, en waar kom julle vandaan?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |Josué 9:9| En hulle sê vir hom: U dienaars kom van 'n baie ver land af, vanweë die Naam van die HERE u God; want ons het die gerug van Hom gehoor, en alles wat Hy in Egipte gedoen het;
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Josué 9:10| en alles wat Hy aan die twee konings van die Amoriete oorkant die Jordaan gedoen het, aan Sihon, die koning van Hesbon, en Og, die koning van Basan, wat in Astarot was.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Josué 9:11| Daarom het ons oudstes en al die inwoners van ons land met ons gespreek en gesê: Neem padkos met julle saam vir die reis en trek hulle tegemoet en sê aan hulle: Ons is julle dienaars, sluit dan nou 'n verbond met ons.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Josué 9:12| Ons brood hier--warm het ons dit as padkos uit ons huise geneem, die dag toe ons uitgetrek het om na julle te gaan--kyk maar, nou het dit droog en verkrummeld geword.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Josué 9:13| En die wynsakke hier wat ons as nuwes volgemaak het--kyk maar, hulle is geskeur; en ons klere hier en ons skoene--hulle is verslyt deur die baie lang reis.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Josué 9:14| Toe neem die manne van hulle padkos; maar die mond van die HERE het hulle nie geraadpleeg nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 17
      • 18
      • 19
      • 20
      • 21
      • 22
      • 23
      • ...
      • 65
      • 66
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas