- 
			
				
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									11
									 
									 
									|Tito 3:11|
									wetende dat so iemand op 'n verkeerde pad is en sonde doen en selfveroordeeld staan.									
									    
								 
- 
									
									12
									 
									 
									|Tito 3:12|
									Wanneer ek Artemas of Tíchikus na jou stuur, doen dan jou bes om na my te kom in Nikópolis, want ek het besluit om daar te oorwinter.									
									    
								 
- 
									
									13
									 
									 
									|Tito 3:13|
									Jy moet Senas, die wetgeleerde, en Apollos ywerig voorthelp, sodat dit hulle aan niks ontbreek nie.									
									    
								 
- 
									
									14
									 
									 
									|Tito 3:14|
									Ons mense moet ook leer om vir die noodsaaklike behoeftes goeie werke voor te staan, sodat hulle nie onvrugbaar mag wees nie.									
									    
								 
- 
									
									15
									 
									 
									|Tito 3:15|
									Almal wat saam met my is, groet jou. Groet die wat vir ons liefhet in die geloof. Die genade sy met julle almal! Amen.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18