-
-
Afrikaans (1953)
-
-
11
|Zacarías 12:11|
In dié dag sal die rouklag groot wees in Jerusalem, soos die rouklag van Hadad-Rimmon in die laagte van Megiddo.
-
12
|Zacarías 12:12|
En die land sal rouklaag by geslagte, elke geslag afsonderlik; die geslag van die huis van Dawid afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van die huis van Natan afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik;
-
13
|Zacarías 12:13|
die geslag van die huis van Levi afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van Símeï afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik.
-
14
|Zacarías 12:14|
Al die ander geslagte--elke geslag afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Pedro 1-5