• 1 Samuel

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • 1 Samuel


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Juan 14-15





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 11     |1 Samuel 4:11| Die ark van God is ook geneem, en die twee seuns van Eli, Hofni en Pínehas, het gesterwe.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |1 Samuel 4:12| Toe het 'n Benjaminiet van die slagveld af gehardloop en dieselfde dag in Silo aangekom met geskeurde klere en grond op sy hoof.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |1 Samuel 4:13| Terwyl hy aankom, sit Eli juis en uitkyk op 'n stoel aan die kant van die pad, want hy was besorg oor die ark van God. En die man het gekom om dit in die stad mee te deel, en die hele stad het geskreeu.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |1 Samuel 4:14| Toe Eli dan die geluid van die geskreeu hoor, sê hy: Wat is dit vir 'n rumoerige geluid? En die man het gou gekom en dit aan Eli meegedeel.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |1 Samuel 4:15| (Eli was agt en negentig jaar oud, en sy oë het styf gestaan, sodat hy nie kon sien nie.)
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |1 Samuel 4:16| En die man het vir Eli gesê: Dit is ek wat van die slagveld gekom het; ja, ek het vandag van die slagveld gevlug. En hy vra: Wat het daar gebeur, my seun?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |1 Samuel 4:17| En die boodskapper antwoord en sê: Israel het voor die Filistyne gevlug, en daar was ook 'n groot neerlaag onder die manskappe, en u twee seuns, Hofni en Pínehas, het ook gesterwe, en die ark van God is geneem.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 18     |1 Samuel 4:18| Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 19     |1 Samuel 4:19| En sy skoondogter, die vrou van Pínehas, was vér heen in haar swangerskap. Toe sy dan die tyding hoor dat die ark van God geneem is, en dat haar skoonvader en haar man gesterf het, het sy haar krom gebuig en gebaar, want haar barensweë het haar oorval.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 20     |1 Samuel 4:20| En terwyl sy op sterwe lê, sê die vroue wat by haar staan: Wees nie bevrees nie, want jy het 'n seun gebaar; maar sy het nie geantwoord en dit nie ter harte geneem nie,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas