• Apocalipsis

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Apocalipsis


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 42-44





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 9
      • 8     |Apocalipsis 9:8| En hulle het hare gehad soos vrouehare, en hulle tande was soos dié van leeus.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |Apocalipsis 9:9| En hulle het borsharnasse gehad soos van yster, en die gedruis van hulle vlerke was soos die gedruis van baie strydwaens met perde wat opruk na die oorlog.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Apocalipsis 9:10| En hulle het sterte gehad soos dié van skerpioene, en daar was angels in hulle sterte, en hulle mag was om die mense vyf maande lank skade aan te doen.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Apocalipsis 9:11| En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Apocalipsis 9:12| Die een wee het verbygegaan; hierna kom daar nog twee weë.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Apocalipsis 9:13| En die sesde engel het geblaas, en ek het 'n stem gehoor uit die vier horings van die goue altaar wat voor God is,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Apocalipsis 9:14| en dié het aan die sesde engel met die basuin gesê: Maak die vier engele los wat gebind is by die groot rivier, die Eufraat.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |Apocalipsis 9:15| Toe is die vier engele losgemaak wat gereed gehou was vir die uur en dag en maand en jaar, om 'n derde van die mense dood te maak.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |Apocalipsis 9:16| En die getal van die leërs van perderuiters was twee maal tien duisend maal tien duisend; en ek het hulle getal gehoor.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |Apocalipsis 9:17| En só het ek in hierdie gesig die perde gesien en die wat op hulle sit, met vuurrooi en blou en swawelgeel borsharnasse. En die koppe van die perde was soos leeukoppe, en uit hulle bekke het vuur en rook en swawel uitgegaan.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 13
      • 14
      • 15
      • 16
      • 17
      • 18
      • 19
      • ...
      • 40
      • 41
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas