• 1 Corintios

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • 1 Corintios


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 42-44





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 14
      • 6     |1 Corintios 14:6| Maar nou, broeders, as ek na julle kom en in tale spreek, tot watter nut sal ek vir julle wees as ek nie met julle spreek òf deur 'n openbaring, òf deur kennis, òf deur profesie, òf deur lering nie?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 7     |1 Corintios 14:7| Net soos met lewelose dinge wat 'n klank gee, 'n fluit of 'n siter, as hulle nie 'n onderskeid in toon laat hoor nie, hoe sal 'n mens weet wat op die fluit of siter gespeel word?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 8     |1 Corintios 14:8| Want as die basuin ook 'n onduidelike klank gee, wie sal klaarmaak vir die oorlog?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |1 Corintios 14:9| Net so julle ook, as julle met die tong geen verstaanbare woord uitbring nie, hoe sal 'n mens weet wat gespreek word? Want julle sal wees soos mense wat in die wind praat.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |1 Corintios 14:10| Daar is wie weet hoeveel soorte tale in die wêreld, en geeneen daarvan is sonder klank nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |1 Corintios 14:11| As ek dan die betekenis van die klank nie ken nie, sal ek vir die spreker 'n vreemdeling wees, en die spreker sal vir my 'n vreemdeling wees.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |1 Corintios 14:12| So moet julle ook, terwyl julle streef na geestelike gawes, probeer om uit te munt tot stigting van die gemeente.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |1 Corintios 14:13| Daarom moet hy wat in 'n taal spreek, bid dat hy dit kan uitlê.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |1 Corintios 14:14| Want as ek in 'n taal bid, dan bid my gees, maar my verstand is onvrugbaar.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |1 Corintios 14:15| Hoe staan die saak dan? Ek sal met die gees bid, maar ek sal ook met die verstand bid. Ek sal met die gees psalmsing, maar ek sal ook met die verstand psalmsing.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 30
      • 31
      • 32
      • 33
      • 34
      • 35
      • 36
      • ...
      • 43
      • 44
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas