-
Leer por capítulos:
-
Afrikaans (1953)
-
-
31
|1 Crónicas 6:31|
En dit is hulle wat Dawid aangestel het vir die leiding van die sang in die huis van die HERE vandat die ark 'n rusplek gevind het.
-
32
|1 Crónicas 6:32|
En hulle het as sangers gedien voor die tabernakel van die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van die HERE in Jerusalem gebou het; en hulle het in hul dienswerk gestaan volgens hulle ordening.
-
33
|1 Crónicas 6:33|
En dit is hulle wat in diens gestaan het saam met hulle seuns: van die seuns van die Kehatiete: Heman, die sanger, die seun van Joël, die seun van Samuel,
-
34
|1 Crónicas 6:34|
die seun van Élkana, die seun van Jeróham, die seun van Éliël, die seun van Toag,
-
35
|1 Crónicas 6:35|
die seun van Suf, die seun van Élkana, die seun van Mahat, die seun van Amásai,
-
36
|1 Crónicas 6:36|
die seun van Élkana, die seun van Joël, die seun van Asárja, die seun van Sefánja,
-
37
|1 Crónicas 6:37|
die seun van Tahat, die seun van Assir, die seun van Ébjasaf, die seun van Korag,
-
38
|1 Crónicas 6:38|
die seun van Jishar, die seun van Kehat, die seun van Levi, die seun van Israel.
-
39
|1 Crónicas 6:39|
En sy broer was Asaf, wat aan sy regterhand gestaan het; Asaf was die seun van Berégja, die seun van Símea,
-
40
|1 Crónicas 6:40|
die seun van Mígael, die seun van Baäséja, die seun van Malkía,
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 2 Corintios 5-7