- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									1
									 
									 
									|1 Crónicas 6:1|
									Die seuns van Levi was: Gerson, Kehat en Merári.									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|1 Crónicas 6:2|
									En die seuns van Kehat was: Amram, Jishar en Hebron en Ussiël.									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|1 Crónicas 6:3|
									En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar.									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|1 Crónicas 6:4|
									En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa;									
									    
								 
- 
									
									5
									 
									 
									|1 Crónicas 6:5|
									en Abisúa van Bukki; en Bukki van Ussi;									
									    
								 
- 
									
									6
									 
									 
									|1 Crónicas 6:6|
									en Ussi van Serágja; en Serágja van Mérajot;									
									    
								 
- 
									
									7
									 
									 
									|1 Crónicas 6:7|
									en Mérajot van Amárja; en Amárja van Ahítub;									
									    
								 
- 
									
									8
									 
									 
									|1 Crónicas 6:8|
									en Ahítub van Sadok; en Sadok van Ahímaäs;									
									    
								 
- 
									
									9
									 
									 
									|1 Crónicas 6:9|
									en Ahímaäs van Asárja; en Asárja van Jóhanan;									
									    
								 
- 
									
									10
									 
									 
									|1 Crónicas 6:10|
									en Jóhanan van Asárja; dit is hy wat die priesteramp bedien het in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15