-
Leer por capítulos:
-
Afrikaans (1953)
-
-
38
|1 Crónicas 7:38|
En die seuns van Jeter was: Jefúnne en Pispa en Ara.
-
39
|1 Crónicas 7:39|
En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja.
-
40
|1 Crónicas 7:40|
Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses en twintig duisend man.
-
1
|1 Crónicas 8:1|
En Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag,
-
2
|1 Crónicas 8:2|
die vierde, Noha; en die vyfde, Rafa.
-
3
|1 Crónicas 8:3|
En Bela het seuns gehad: Addar en Gera en Abíhud
-
4
|1 Crónicas 8:4|
en Abisúa en Naäman en Ahóag
-
5
|1 Crónicas 8:5|
en Gera en Sefúfan en Huram.
-
6
|1 Crónicas 8:6|
En dit was die seuns van Ehud (hulle was hoofde van families van die inwoners van Geba, en hulle is in ballingskap na Manáhat weggevoer--
-
7
|1 Crónicas 8:7|
Naäman en Ahía en Gera het hulle in ballingskap weggevoer); en hy was die vader van Ussa en van Ahíhud.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Corintios 11-13