-
Leer por capítulos:
-
Afrikaans (1953)
-
-
14
|1 Crónicas 27:14|
Die elfde vir die elfde maand was Benája, die Pireatoniet, uit die seuns van Efraim; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
-
15
|1 Crónicas 27:15|
Die twaalfde vir die twaalfde maand was Héldai, die Netofatiet, van Otniël afkomstig; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
-
16
|1 Crónicas 27:16|
En oor die stamme van Israel: bevelhebber oor die Rubeniete was Eliëser, die seun van Sigri; oor die Simeoniete was Safátja, die seun van Máäga;
-
17
|1 Crónicas 27:17|
oor die Leviete was Hasábja, die seun van Kémuel; oor die Aäroniete, Sadok;
-
18
|1 Crónicas 27:18|
oor Juda was Elíhu, uit die broers van Dawid; oor Issaskar was Omri, die seun van Mígael;
-
19
|1 Crónicas 27:19|
oor Sébulon was Jismája, die seun van Obádja; oor Náftali was Jérimot, die seun van Asriël;
-
20
|1 Crónicas 27:20|
oor die seuns van Efraim was Hoséa, die seun van Asásja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Pedája;
-
21
|1 Crónicas 27:21|
oor die halwe Manasse in Gílead was Iddo, die seun van Sagaría; oor Benjamin was Jaäsiël, die seun van Abner;
-
22
|1 Crónicas 27:22|
oor Dan was Asáreël, die seun van Jeróham. Dit was die owerstes van die stamme van Israel.
-
23
|1 Crónicas 27:23|
Maar Dawid het die getal van die wat twintig jaar oud was en daaronder, nie laat opneem nie; want die HERE het gesê dat Hy Israel sou vermeerder soos die sterre aan die hemel.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Corintios 11-13