- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									21
									 
									 
									|1 Samuel 13:21|
									so dikwels as die snykant stomp was aan ploegskare en pikke en drietandvurke en byle; en om die osprikkels reg te maak.									
									    
								 
- 
									
									22
									 
									 
									|1 Samuel 13:22|
									So het dit gekom dat daar in oorlogstyd geen swaard of spies te vinde was in die hand van al die manskappe wat by Saul en Jónatan was nie; maar by Saul en sy seun Jónatan was dit wel te vinde.									
									    
								 
- 
									
									23
									 
									 
									|1 Samuel 13:23|
									En 'n wagpos van die Filistyne het uitgetrek na die pas van Migmas.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18