- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									41
									 
									 
									|1 Samuel 20:41|
									Terwyl die dienaar huis toe gaan, staan Dawid op van die suidekant en val met sy aangesig op die aarde en buig drie maal; daarna het hulle mekaar gesoen en saam geween, totdat Dawid hardop gesnik het.									
									    
								 
- 
									
									42
									 
									 
									|1 Samuel 20:42|
									En Jónatan sê vir Dawid: Gaan in vrede, omdat ons twee in die Naam van die HERE gesweer en gesê het: Die HERE sal tussen my en jou wees, en tussen my nageslag en jou nageslag vir altyd. 									
									    
								 
- 
									
									43
									 
									 
									|1 Samuel 20:43|
									Daarna het hy opgestaan en weggegaan, maar Jónatan het die stad in geloop.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15