• 1 Samuel

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • 1 Samuel


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 42-44





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 16     |1 Samuel 4:16| En die man het vir Eli gesê: Dit is ek wat van die slagveld gekom het; ja, ek het vandag van die slagveld gevlug. En hy vra: Wat het daar gebeur, my seun?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |1 Samuel 4:17| En die boodskapper antwoord en sê: Israel het voor die Filistyne gevlug, en daar was ook 'n groot neerlaag onder die manskappe, en u twee seuns, Hofni en Pínehas, het ook gesterwe, en die ark van God is geneem.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 18     |1 Samuel 4:18| Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 19     |1 Samuel 4:19| En sy skoondogter, die vrou van Pínehas, was vér heen in haar swangerskap. Toe sy dan die tyding hoor dat die ark van God geneem is, en dat haar skoonvader en haar man gesterf het, het sy haar krom gebuig en gebaar, want haar barensweë het haar oorval.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 20     |1 Samuel 4:20| En terwyl sy op sterwe lê, sê die vroue wat by haar staan: Wees nie bevrees nie, want jy het 'n seun gebaar; maar sy het nie geantwoord en dit nie ter harte geneem nie,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 21     |1 Samuel 4:21| maar die seuntjie Ikabod genoem en gesê: Weggevoer is die eer uit Israel--met die oog op die wegneming van die ark van God en met die oog op haar skoonvader en haar man.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 22     |1 Samuel 4:22| En sy het gesê: Weggevoer is die eer uit Israel, omdat die ark van God geneem is.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • Capítulo 5
      • 1     |1 Samuel 5:1| En die Filistyne het die ark van God geneem en dit van Ebenhaéser af na Asdod gebring.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 2     |1 Samuel 5:2| Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis van Dagon gebring en dit langs Dagon neergesit.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 3     |1 Samuel 5:3| Toe die Asdodiete vroeg die volgende môre daarheen gaan, sien hulle Dagon lê met sy gesig op die grond voor die ark van die HERE. En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • 12
      • 13
      • 14
      • ...
      • 81
      • 82
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas