• 1 Samuel

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 Samuel


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 17
      • 15     |1 Samuel 17:15| En Dawid het heen en weer gegaan van Saul om die kleinvee van sy vader in Betlehem op te pas.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |1 Samuel 17:16| En die Filistyn het smôrens vroeg en saans nader gekom en gaan staan, veertig dae lank.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |1 Samuel 17:17| Toe het Isai aan sy seun Dawid gesê: Neem tog vir jou broers'n efa van hierdie gebraaide koring en hierdie tien brode, en bring dit gou vir jou broers na die laer toe.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |1 Samuel 17:18| Maar hierdie tien skywe kaas moet jy bring na die owerste oor duisend, en jy moet ondersoek doen na die welstand van jou broers en van hulle 'n pand saambring.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |1 Samuel 17:19| En Saul en hulle en al die manne van Israel was besig om te veg teen die Filistyne in die dal van die terpentynboom.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |1 Samuel 17:20| En die volgende môre vroeg het Dawid hom klaargemaak: die kleinvee aan die wagter afgegee en opgelaai en weggegaan soos Isai hom beveel het. En toe hy by die wa-laer kom, hef die leërmag wat na die vegterrein uittrek, juis die krygsgeskreeu aan.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 21     |1 Samuel 17:21| Israel sowel as die Filistyne het slagorde teenoor slagorde opgestel.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 22     |1 Samuel 17:22| Daarop gee Dawid sy pakgoed af onder bewaring van die oppasser van die pakgoed, en hy hardloop na die vegterrein. Toe hy daar aankom, vra hy sy broers na die welstand.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 23     |1 Samuel 17:23| En terwyl hy met hulle spreek, kom juis die baasvegter--Góliat is sy naam, die Filistyn uit Gat--uit die slagordes van die Filistyne op en spreek daardie selfde woorde, sodat Dawid dit hoor.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 24     |1 Samuel 17:24| Maar toe al die manne van Israel die man sien, vlug hulle vir hom weg, want hulle was baie bang.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 40
      • 41
      • 42
      • 43
      • 44
      • 45
      • 46
      • ...
      • 81
      • 82
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas