-
Leia por capÃtulos
-
Afrikaans (1953) -
-
1
|1 Crônicas 1:1|
Adam, Set, Enos,
-
2
|1 Crônicas 1:2|
Kenan, Mahalálel, Jered,
-
3
|1 Crônicas 1:3|
Henog, Metúsalag, Lameg,
-
4
|1 Crônicas 1:4|
Noag, Sem, Gam en Jafet.
-
5
|1 Crônicas 1:5|
Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
-
6
|1 Crônicas 1:6|
En die seuns van Gomer was: Askenas en Rifat en Togárma.
-
7
|1 Crônicas 1:7|
En die seuns van Jawan was: ElÃsa en TarsÃsa, die Kittiërs en Rodaniete.
-
8
|1 Crônicas 1:8|
Die seuns van Gam was: Kus en Misráim, Put en Kanaän.
-
9
|1 Crônicas 1:9|
En die seuns van Kus was: Seba en HawÃla en Sabta en Raéma en Sábtega; en die seuns van Raéma was: Skeba en Dedan.
-
10
|1 Crônicas 1:10|
En Kus was die vader van Nimrod; hy het begin om 'n geweldenaar op die aarde te wees.
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 21-21