-
Leia por capÃtulos
-
Afrikaans (1953) -
-
1
|1 Crônicas 3:1|
Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by AhÃnoam, uit JÃsreël; die tweede Daniël, by AbÃgail, uit Karmel;
-
2
|1 Crônicas 3:2|
die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;
-
3
|1 Crônicas 3:3|
die vyfde Sefátja, by AbÃtal; die sesde JÃtream, by sy vrou Egla.
-
4
|1 Crônicas 3:4|
Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
-
5
|1 Crônicas 3:5|
En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: SÃmea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.
-
6
|1 Crônicas 3:6|
Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet
-
7
|1 Crônicas 3:7|
en Noga en Nefeg, en Jáfia
-
8
|1 Crônicas 3:8|
en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege--
-
9
|1 Crônicas 3:9|
almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.
-
10
|1 Crônicas 3:10|
En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was AbÃa; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 21-21