-
Leia por capÃtulos
-
Afrikaans (1953) -
-
1
|Números 1:1|
Verder het die HERE met Moses gespreek in die woestyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê:
-
2
|Números 1:2|
Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, almal wat manlik is, hoof vir hoof;
-
3
|Números 1:3|
van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek in Israel, dié moet julle tel volgens hulle leërafdelings, jy en Aäron.
-
4
|Números 1:4|
En met julle saam moet daar van elke stam 'n man wees, 'n man wat hoof is van sy families.
-
5
|Números 1:5|
En dit is die name van die manne wat julle moet bystaan: Vir Ruben: ElÃsur, die seun van Sedéür;
-
6
|Números 1:6|
vir SÃmeon: Selúmiël, die seun van SurÃsaddai;
-
7
|Números 1:7|
vir Juda: Nagson, die seun van AmmÃnadab;
-
8
|Números 1:8|
vir Issaskar: Netáneël, die seun van Suar;
-
9
|Números 1:9|
vir Sébulon: ElÃab, die seun van Helon;
-
10
|Números 1:10|
vir die kinders van Josef: vir Efraim: Elisáma, die seun van AmmÃhud; vir Manasse: Gámliël, die seun van Pedásur;
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 21-21