• João

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • João


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 5
      • 14     |João 5:14| Daarna het Jesus hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy het gesond geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |João 5:15| Die man het gegaan en aan die Jode vertel dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |João 5:16| En hieroor het die Jode Jesus vervolg en probeer om Hom dood te maak, omdat Hy dit op die sabbat gedoen het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |João 5:17| En Jesus het hulle geantwoord: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |João 5:18| Hieroor het die Jode toe nog meer probeer om Hom dood te maak, omdat Hy nie alleen die sabbat gebreek het nie, maar ook God sy eie Vader genoem het en Hom met God gelykgestel het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |João 5:19| Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy doen, dit doen die Seun ook net so.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |João 5:20| Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. En groter werke as hierdie sal Hy Hom toon, sodat julle verwonderd kan wees.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 21     |João 5:21| Want soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 22     |João 5:22| Want die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die hele oordeel aan die Seun gegee,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 23     |João 5:23| sodat almal die Seun kan eer net soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 16
      • 17
      • 18
      • 19
      • 20
      • 21
      • 22
      • ...
      • 87
      • 88
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas