- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									21
									 
									 
									|1 Crónicas 4:21|
									Die seuns van Sela, die seun van Juda was: Er, die vader van Lega, en Láeda, die vader van Marésa, en die geslagte van die huis van die linnewewers van die huis van Asbéa;									
									    
								 
- 
									
									22
									 
									 
									|1 Crónicas 4:22|
									verder Jokim en die manne van Koséba en Joas en Saraf--hulle wat oor Moab geheers het--en Jasubi-Léhem; maar die geskiedenisse is oud.									
									    
								 
- 
									
									23
									 
									 
									|1 Crónicas 4:23|
									Hulle was die pottebakkers en die inwoners van Netáim en Gedéra; daar het hulle gebly by die koning in sy diens.									
									    
								 
- 
									
									24
									 
									 
									|1 Crónicas 4:24|
									Die seuns van Símeon was: Némuel en Jamin, Jarib, Serag, Saul;									
									    
								 
- 
									
									25
									 
									 
									|1 Crónicas 4:25|
									Sallum was sy seun; Mibsam was sy seun; Misma was sy seun.									
									    
								 
- 
									
									26
									 
									 
									|1 Crónicas 4:26|
									En die seuns van Misma was: Hámmuel, sy seun, Sakkur, sy seun, Símeï, sy seun.									
									    
								 
- 
									
									27
									 
									 
									|1 Crónicas 4:27|
									En Símeï het sestien seuns en ses dogters gehad; maar sy broers het nie baie seuns gehad nie; en hulle hele geslag het nie so vermeerder soos die seuns van Juda nie.									
									    
								 
- 
									
									28
									 
									 
									|1 Crónicas 4:28|
									En hulle het gewoon in Berséba en Mólada en Hasar-Súal									
									    
								 
- 
									
									29
									 
									 
									|1 Crónicas 4:29|
									en in Bilha en Esem en Tolad									
									    
								 
- 
									
									30
									 
									 
									|1 Crónicas 4:30|
									en in Bétuel en Horma en Siklag									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15