- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									31
									 
									 
									|1 Crónicas 4:31|
									en in Bet-Márkabot en Hasar-Susim, en Bet-Bíreï en Saäráim; dit was hulle stede totdat Dawid koning geword het.									
									    
								 
- 
									
									32
									 
									 
									|1 Crónicas 4:32|
									En hulle dorpe was: Etam en Ajin, Rimmon en ToGéN en Asan, vyf stede;									
									    
								 
- 
									
									33
									 
									 
									|1 Crónicas 4:33|
									en al hulle dorpe wat in die omtrek van hierdie stede was, tot by Baäl; dit was hulle woonplekke, en hulle het hul geslagsregister gehad.									
									    
								 
- 
									
									34
									 
									 
									|1 Crónicas 4:34|
									En Mésobab en Jamleg en Josa, die seun van Amásia,									
									    
								 
- 
									
									35
									 
									 
									|1 Crónicas 4:35|
									en Joël en Jehu, die seun van Josíbja, die seun van Serája, die seun van Asiël,									
									    
								 
- 
									
									36
									 
									 
									|1 Crónicas 4:36|
									en Eljoënai en Jaäkóba en Jesohája en Asája en Adiël en Jesímiël en Benája									
									    
								 
- 
									
									37
									 
									 
									|1 Crónicas 4:37|
									en Sisa, die seun van Sífeï, die seun van Allon, die seun van Jedája, die seun van Simri, die seun van Semája--									
									    
								 
- 
									
									38
									 
									 
									|1 Crónicas 4:38|
									die wat hier met hulle naam opgegee is, was vorste in hulle geslagte, en hulle families het sterk vermeerder.									
									    
								 
- 
									
									39
									 
									 
									|1 Crónicas 4:39|
									En hulle het getrek tot by die ingang na Gedor, tot oostelik van die dal, om weiveld vir hulle kleinvee te soek.									
									    
								 
- 
									
									40
									 
									 
									|1 Crónicas 4:40|
									En hulle het geil en goeie weiveld gevind, en die land was na alkante toe wyd en stil en rustig, want mense van Gam het daar tevore gewoon;									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15