-
-
Afrikaans (1953)
-
-
30
|2 Samuel 23:30|
Benája, die Pirhatoniet; Híddai, uit Nahale-Gaäs;
-
31
|2 Samuel 23:31|
Abi-Albon, die Arbatiet; Asmáwet, die Barhumiet;
-
32
|2 Samuel 23:32|
Éljagba, die Sáälboniet; die seuns van Jasen; Jónatan;
-
33
|2 Samuel 23:33|
Samma, die Harariet; Ahíam, die seun van Sarar, die Harariet;
-
34
|2 Samuel 23:34|
Elifélet, die seun van Ahasbái, die seun van 'n Maägatiet; Elíam, die seun van Agitófel, die Giloniet;
-
35
|2 Samuel 23:35|
Hésro, die Karmeliet; Páärai, die Arbiet;
-
36
|2 Samuel 23:36|
Jigeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;
-
37
|2 Samuel 23:37|
Selek, die Ammoniet; Náharai, die Beërotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja;
-
38
|2 Samuel 23:38|
Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet
-
39
|2 Samuel 23:39|
Uría, die Hetiet--almal saam sewe en dertig.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Pedro 1-5