- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									21
									 
									 
									|Hechos 12:21|
									En op 'n bepaalde dag het Herodes 'n koninklike kleed aangetrek en op die troon gaan sit en hulle toegespreek.									
									    
								 
- 
									
									22
									 
									 
									|Hechos 12:22|
									Daarop het die volk hom toegeroep: 'n Stem van 'n god en nie van 'n mens nie!									
									    
								 
- 
									
									23
									 
									 
									|Hechos 12:23|
									En onmiddellik het 'n engel van die Here hom getref, omdat hy die eer nie aan God gegee het nie; en hy is deur wurms verteer en het gesterwe.									
									    
								 
- 
									
									24
									 
									 
									|Hechos 12:24|
									Maar die woord van God het gegroei en toegeneem.									
									    
								 
- 
									
									25
									 
									 
									|Hechos 12:25|
									En Bárnabas en Saulus het van Jerusalem teruggekeer, nadat hulle hul diens vervul het, en hulle het Johannes saamgeneem, wat ook Markus genoem word.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15