• Éxodo

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Éxodo


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 45-48





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
        32
         
        33
         
        34
         
        35
         
        36
         
        37
         
        38
         
        39
         
        40
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 7
      • 8     |Éxodo 7:8| En die HERE het Moses en Aäron aangespreek met die woorde:
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |Éxodo 7:9| As Farao met julle spreek en sê: Doen tog 'n wonderteken vir julleself--dan moet jy vir Aäron sê: Neem jou staf en gooi dit voor Farao neer; dan sal dit 'n slang word.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Éxodo 7:10| Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die HERE hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit het 'n slang geword.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Éxodo 7:11| Daarop laat Farao óók die wyse manne en die towenaars roep; en hulle, die Egiptiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle towerkunste:
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Éxodo 7:12| elkeen gooi sy staf neer, en hulle word slange! Maar Aäron se staf het hulle stawe verslind.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Éxodo 7:13| Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie soos die HERE gespreek het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Éxodo 7:14| Toe sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard; hy weier om die volk te laat trek.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |Éxodo 7:15| Gaan môre vroeg na Farao toe--kyk, hy sal uitgaan na die water; staan dan aan die kant van die Nyl om hom te ontmoet; en neem die staf wat in 'n slang verander het, in jou hand,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |Éxodo 7:16| en sê vir hom: Die HERE, die God van die Hebreërs, het my na u gestuur met die boodskap: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien in die woestyn. Maar kyk, u het tot nou toe nie geluister nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |Éxodo 7:17| So spreek die HERE: Hieraan sal jy weet dat Ek die HERE is. Kyk, ek sal met die staf wat in my hand is, op die water slaan wat in die Nyl is, en dit sal in bloed verander word.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 14
      • 15
      • 16
      • 17
      • 18
      • 19
      • 20
      • ...
      • 121
      • 122
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas