• Gálatas

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Gálatas


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Hebreos 7-9





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 2
      • 11     |Gálatas 2:11| Maar toe Petrus in Antiochíë gekom het, het ek hom openlik teëgestaan, omdat hy veroordeeld gestaan het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Gálatas 2:12| Want voordat sommige van Jakobus af gekom het, was hy gewoond om saam met die heidene te eet; maar ná hulle koms het hy hom teruggetrek en hom eenkant gehou uit vrees vir die wat uit die besnydenis is.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Gálatas 2:13| En saam met hom het ook die ander Jode geveins, sodat selfs Barnabas hom laat meevoer het deur hulle geveins.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Gálatas 2:14| Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal gesê: As jy wat 'n Jood is, soos 'n heiden lewe en nie soos 'n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |Gálatas 2:15| Ons wat van nature Jode en nie sondaars uit die heidene is nie,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |Gálatas 2:16| terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, selfs ons het in Christus Jesus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |Gálatas 2:17| Maar as ons wat streef om in Christus geregverdig te word, self ook sondaars bevind is, is Christus dan 'n dienaar van die sonde? Nee, stellig nie!
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 18     |Gálatas 2:18| Want as ek weer opbou wat ek afgebreek het, dan betoon ek myself 'n oortreder;
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 19     |Gálatas 2:19| want deur die wet is ek vir die wet dood om vir God te lewe.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 20     |Gálatas 2:20| Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas