-
Leer por capítulos:
-
Afrikaans (1953)
-
-
21
|Levítico 21:21|
Geen man uit die nageslag van Aäron, die priester, aan wie 'n liggaamsgebrek is, mag nader kom om die vuuroffers van die HERE te offer nie. 'n Liggaamsgebrek is aan hom; hy mag nie nader kom om die spys van sy God te offer nie.
-
22
|Levítico 21:22|
Wat die spys van sy God aangaan, hy mag van die hoogheilige en heilige gawes eet;
-
23
|Levítico 21:23|
maar hy mag nie na die voorhangsel gaan en na die altaar nie nader kom nie, omdat 'n liggaamsgebrek aan hom is, dat hy my heiligdomme nie ontheilig nie; want Ek is die HERE wat hulle heilig.
-
24
|Levítico 21:24|
En Moses het dit aan Aäron en sy seuns gesê en aan al die kinders van Israel.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Corintios 11-13