• 2 Coríntios

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 2 Coríntios


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 10
      • 1     |2 Coríntios 10:1| En ek self, Paulus, bid julle by die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus, ek wat in julle teenwoordigheid wel nederig is onder julle, maar in my afwesigheid moedig teenoor julle--
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |2 Coríntios 10:2| ek smeek dan dat as ek teenwoordig is, ek nie moedig hoef te wees met die vertroue waarmee ek meen om dit aan te durf teen sommige wat reken dat ons volgens die vlees wandel nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |2 Coríntios 10:3| Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |2 Coríntios 10:4| want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |2 Coríntios 10:5| terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |2 Coríntios 10:6| en ons gereed hou om elke ongehoorsaamheid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkome is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |2 Coríntios 10:7| Kyk julle na wat voor oë is? As iemand by homself vertrou dat hy aan Christus behoort, laat hy dit by homself weer oorweeg, dat net soos hy self aan Christus behoort, ons ook so aan Christus behoort;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |2 Coríntios 10:8| want al sou ek ook nog meer roem oor ons gesag wat die Here ons gegee het om julle op te bou en nie neer te werp nie, sal ek nie beskaamd uitkom nie--
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |2 Coríntios 10:9| anders sou dit die skyn hê asof ek julle deur die briewe wil bang maak.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |2 Coríntios 10:10| Want die briewe, sê hulle, is wel gewigtig en kragtig, maar die persoonlike teenwoordigheid is swak en die woord niks werd nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas