-
Leia por capÃtulos
-
Afrikaans (1953) -
-
21
|Deuteronômio 21:21|
Dan moet al die manne van sy stad hom stenig, dat hy sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei, en die hele Israel sal dit hoor en vrees.
-
22
|Deuteronômio 21:22|
En as in iemand 'n sonde is wat die doodstraf verdien en hy gedood word en jy hom aan 'n paal ophang,
-
23
|Deuteronômio 21:23|
dan mag sy lyk nie aan die paal oornag nie, maar jy moet hom sekerlik dié dag nog begrawe; want een wat opgehang is, is deur God vervloek. En jy mag jou land wat die HERE jou God jou as erfenis sal gee, nie verontreinig nie.
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 22-22