• João

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • João


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 8     |João 4:8| want sy dissipels het na die stad gegaan om voedsel te koop.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |João 4:9| En die Samaritaanse vrou sê vir Hom: Hoe is dit dat U wat 'n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek 'n Samaritaanse vrou is? Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |João 4:10| Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 11     |João 4:11| Die vrou sê vir Hom: Here, U het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep; waarvandaan kry U dan die lewende water?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |João 4:12| U is tog nie groter as ons vader Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy seuns en sy vee?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |João 4:13| Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |João 4:14| maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |João 4:15| Die vrou sê vir Hom: Here, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en hier hoef te kom skep nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |João 4:16| Jesus sê vir haar: Gaan roep jou man en kom hier.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |João 4:17| Die vrou antwoord en sê: Ek het nie 'n man nie. Jesus sê vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie 'n man nie;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 10
      • 11
      • 12
      • 13
      • 14
      • 15
      • 16
      • ...
      • 87
      • 88
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas