- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									21
									 
									 
									|Éxodo 36:21|
									Die lengte van die styl was tien el, en anderhalf el die breedte van elke styl.									
									    
								 
- 
									
									22
									 
									 
									|Éxodo 36:22|
									Elke styl het twee tappe gehad wat met mekaar verbind was. So het hy dit gemaak vir al die style van die tabernakel.									
									    
								 
- 
									
									23
									 
									 
									|Éxodo 36:23|
									En hy het die style vir die tabernakel gemaak: twintig style aan die suidekant, na die suide toe.									
									    
								 
- 
									
									24
									 
									 
									|Éxodo 36:24|
									En hy het veertig silwervoetstukke onder die twintig style gemaak: twee voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl vir sy twee tappe.									
									    
								 
- 
									
									25
									 
									 
									|Éxodo 36:25|
									Hy het ook vir die ander sykant van die tabernakel, aan die noordekant, twintig style gemaak									
									    
								 
- 
									
									26
									 
									 
									|Éxodo 36:26|
									met hulle veertig silwervoetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander styl.									
									    
								 
- 
									
									27
									 
									 
									|Éxodo 36:27|
									En vir die agterkant van die tabernakel, teen die weste, het hy ses style gemaak.									
									    
								 
- 
									
									28
									 
									 
									|Éxodo 36:28|
									Ook het hy twee style vir die hoeke van die tabernakel aan die agterkant gemaak.									
									    
								 
- 
									
									29
									 
									 
									|Éxodo 36:29|
									En hulle was dubbel van onder, en net so was hulle bo dubbel tot by die eerste ring. So het hy dit gemaak vir altwee, vir die twee hoeke.									
									    
								 
- 
									
									30
									 
									 
									|Éxodo 36:30|
									So was daar dan agt style met hulle silwervoetstukke: sestien voetstukke; twee voetstukke onder elke styl.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15