- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									41
									 
									 
									|Números 26:41|
									Dit is die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd.									
									    
								 
- 
									
									42
									 
									 
									|Números 26:42|
									Dit is die seuns van Dan volgens hulle geslagte: van Suham die geslag van die Suhamiete. Dit is die geslagte van Dan volgens hulle geslagte.									
									    
								 
- 
									
									43
									 
									 
									|Números 26:43|
									Al die geslagte van die Suhamiete volgens hulle geteldes was vier en sestig duisend vier honderd.									
									    
								 
- 
									
									44
									 
									 
									|Números 26:44|
									Die seuns van Aser volgens hulle geslagte: van Jimna die geslag van die Jimnaïete; van Jiswi die geslag van die Jiswiete; van Bería die geslag van die Beriïete;									
									    
								 
- 
									
									45
									 
									 
									|Números 26:45|
									van die seuns van Bería: van Heber die geslag van die Hebriete; van Málkiël die geslag van die Malkiëliete.									
									    
								 
- 
									
									46
									 
									 
									|Números 26:46|
									En die naam van die dogter van Aser was Serag.									
									    
								 
- 
									
									47
									 
									 
									|Números 26:47|
									Dit is die geslagte van die seuns van Aser volgens hulle geteldes, drie en vyftig duisend vier honderd.									
									    
								 
- 
									
									48
									 
									 
									|Números 26:48|
									Die seuns van Náftali volgens hulle geslagte: van Jágseël die geslag van die Jagseëliete; van Guni die geslag van die Guniete;									
									    
								 
- 
									
									49
									 
									 
									|Números 26:49|
									van Jeser die geslag van die Jisriete; van Sillem die geslag van die Sillemiete.									
									    
								 
- 
									
									50
									 
									 
									|Números 26:50|
									Dit is die geslagte van Náftali volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15