• 1 João

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 João


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 3
      • 12     |1 João 3:12| nie soos Kain wat uit die Bose was en sy broer doodgeslaan het nie. En waarom het hy hom doodgeslaan? Omdat sy werke boos was en dié van sy broer regverdig.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |1 João 3:13| Verwonder julle nie, my broeders, as die wêreld julle haat nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |1 João 3:14| Ons weet dat ons oorgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet. Hy wat sy broeder nie liefhet nie, bly in die dood.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |1 João 3:15| Elkeen wat sy broeder haat, is 'n moordenaar; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |1 João 3:16| Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |1 João 3:17| Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |1 João 3:18| My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |1 João 3:19| En hieraan weet ons dat ons uit die waarheid is; en ons sal ons harte voor Hom gerusstel,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |1 João 3:20| want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy weet alles.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 21     |1 João 3:21| Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor God;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas