• 1 Pedro

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 Pedro


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 5
      • 1     |1 Pedro 5:1| Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat 'n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook 'n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word:
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |1 Pedro 5:2| Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar met bereidwilligheid;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |1 Pedro 5:3| ook nie as heersers oor die erfdeel nie, maar as voorbeelde vir die kudde.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |1 Pedro 5:4| En wanneer die Opperherder verskyn, sal julle die onverwelklike kroon van heerlikheid ontvang.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |1 Pedro 5:5| Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |1 Pedro 5:6| Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |1 Pedro 5:7| Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |1 Pedro 5:8| Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |1 Pedro 5:9| Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |1 Pedro 5:10| En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons 'n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas