• 1 Timóteo

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 Timóteo


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 1     |1 Timóteo 4:1| Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |1 Timóteo 4:2| deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |1 Timóteo 4:3| wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God geskape het om met danksegging gebruik te word deur die gelowiges en die wat die waarheid ken.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |1 Timóteo 4:4| Want alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |1 Timóteo 4:5| want dit word geheilig deur die woord van God en die gebed.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |1 Timóteo 4:6| As jy hierdie dinge aan die broeders voorhou, sal jy 'n goeie dienaar van Jesus Christus wees terwyl jy jouself voed met die woorde van die geloof en van die goeie leer waarvan jy 'n navolger geword het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |1 Timóteo 4:7| Maar verwerp onheilige en oudwyfse fabels, en oefen jou in die godsaligheid.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |1 Timóteo 4:8| Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |1 Timóteo 4:9| Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |1 Timóteo 4:10| want hiervoor arbei ons ook en word ons gesmaad, omdat ons gehoop het op die lewende God wat 'n behouder is van alle mense, insonderheid van die gelowiges.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas