• Provérbios

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Provérbios


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 30
      • 11     |Provérbios 30:11| Daar is 'n geslag wat sy vader vervloek en sy moeder nie seën nie,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Provérbios 30:12| 'n geslag wat rein is in sy eie oë en tog van sy vuiligheid nie gewas is nie,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Provérbios 30:13| 'n geslag--hoe trots is sy oë, en hoe hoog is sy ooglede opgetrek! --
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Provérbios 30:14| 'n geslag waarvan die tande swaarde is, waarvan die gebit messe is, om die ellendiges uit die land te verteer en die behoeftiges onder die mensdom uit.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Provérbios 30:15| Die bloedsuier het twee dogters: Gee, gee! Drie is dit wat nie versadig word nie; vier sê nooit: Genoeg nie! --
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |Provérbios 30:16| die doderyk en die toegesluite moederskoot, die aarde wat nie genoeg water kry en die vuur wat nooit sê: Genoeg nie!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |Provérbios 30:17| 'n Oog wat met die vader spot en die gehoorsaamheid vir die moeder verag--die kraaie van die dal sal dit uitpik, en die kuikens van die arend sal dit opeet.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Provérbios 30:18| Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie:
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Provérbios 30:19| die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip in die hart van die see, en die weg van 'n man by 'n maagd.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |Provérbios 30:20| So is die weg van 'n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen sonde gedoen nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas