• Tiago

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Tiago


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 2
      • 4     |Tiago 2:4| het julle dan nie by julleself onderskeid gemaak en regters met verkeerde oorlegginge geword nie?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Tiago 2:5| Luister, my geliefde broeders--het God nie die armes van hierdie wêreld uitverkies as rykes in die geloof en erfgename van die koninkryk wat Hy beloof het aan die wat Hom liefhet nie?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Tiago 2:6| Maar julle het die arm man oneer aangedoen. Is dit nie juis die rykes wat julle oorweldig en julle voor die regbanke sleep nie?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Tiago 2:7| Is dit nie hulle wat die edele Naam belaster wat oor julle aangeroep is nie?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Tiago 2:8| As julle ewenwel die koninklike wet volbring volgens die Skrif: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself--dan doen julle goed.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Tiago 2:9| Maar as julle partydig is, doen julle sonde en word deur die wet as oortreders bestraf.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Tiago 2:10| Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 11     |Tiago 2:11| Want Hy wat gesê het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gesê: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie, maar doodslaan, het jy 'n oortreder van die wet geword.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Tiago 2:12| Julle moet so spreek en so doen soos diegene wat deur die wet van vryheid geoordeel sal word.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Tiago 2:13| Want die oordeel sal onbarmhartig wees oor die wat geen barmhartigheid bewys het nie; en die barmhartigheid roem teen die oordeel.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas