• Atos

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Atos


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 17
      • 31     |Atos 17:31| omdat Hy 'n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur 'n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 32     |Atos 17:32| Maar toe hulle van die opstanding van die dode hoor, het sommige begin spot, en ander het gesê: Ons sal u weer hieromtrent hoor.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 33     |Atos 17:33| En so het Paulus van hulle weggegaan.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 34     |Atos 17:34| Maar sommige manne het by hom aangesluit en gelowig geword, onder wie ook Dionísius, die Areopagiet, was, en 'n vrou met die naam van Dámaris en ander saam met hulle.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • Capítulo 18
      • 1     |Atos 18:1| En daarna het Paulus uit Athéne vertrek en in Korinthe gekom.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Atos 18:2| En hy het 'n Jood gevind met die naam van Aquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Priscílla van Italië gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na hulle toe het hy gegaan;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Atos 18:3| en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle gebly en gewerk, want hulle was tentmakers van ambag.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Atos 18:4| En hy het elke sabbat in die sinagoge gespreek en Jode sowel as Grieke oortuig.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Atos 18:5| En toe Silas en Timótheüs van Macedónië afgekom het, was Paulus ywerig besig om aan die Jode kragtig te betuig dat Jesus die Christus is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Atos 18:6| Maar toe hulle aanhou om teëstand te bied en godslasterlike dinge te spreek, het hy sy klere uitgeskud en vir hulle gesê: Julle bloed is op julle hoof. Ek is rein. Van nou af sal ek na die heidene gaan.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 61
      • 62
      • 63
      • 64
      • 65
      • 66
      • 67
      • ...
      • 100
      • 101
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas