• Deuteronomio

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Deuteronomio


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 45-48





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
        32
         
        33
         
        34
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 25
      • 6     |Deuteronomio 25:6| en die eersgeborene wat sy baar, moet staan op naam van sy oorlede broer, dat sy naam nie uit Israel uitgedelg word nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 7     |Deuteronomio 25:7| Maar as dit die man nie beval om sy skoonsuster te neem nie, moet sy skoonsuster na die poort opgaan na die oudstes toe, en sê: My swaer weier om sy broer se naam in Israel in stand te hou; hy wil met my die swaershuwelik nie sluit nie--
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 8     |Deuteronomio 25:8| dan moet die oudstes van sy stad hom roep en met hom spreek; bly hy dan daarby staan en sê: Dit beval my nie om haar te neem nie--
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 9     |Deuteronomio 25:9| dan moet sy skoonsuster voor die oë van die oudstes na hom toe nader kom en sy skoen van sy voet aftrek en in sy gesig spuug, en sy moet verklaar en sê: So moet met die man gedoen word wat die huis van sy broer nie wil bou nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Deuteronomio 25:10| En sy naam moet in Israel genoem word: Die huis van die kaalvoet.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Deuteronomio 25:11| As manne met mekaar veg, die een met die ander, en die een se vrou aankom om haar man te red uit die hand van die een wat hom slaan, en haar hand uitsteek en hom by die skaamdele gryp,
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Deuteronomio 25:12| dan moet jy haar hand afkap; jou oog mag nie verskoon nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Deuteronomio 25:13| Jy mag nie twee soorte weegstene, 'n grote en 'n kleintjie, in jou sak hê nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Deuteronomio 25:14| Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, 'n grote en 'n kleintjie, hê nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |Deuteronomio 25:15| Jy moet 'n volle en regte gewig hê; jy moet 'n volle en regte efa hê; sodat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou sal gee.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 64
      • 65
      • 66
      • 67
      • 68
      • 69
      • 70
      • ...
      • 95
      • 96
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas