- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									37
									 
									 
									|Números 32:37|
									En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjataim									
									    
								 
- 
									
									38
									 
									 
									|Números 32:38|
									en Nebo en Baäl-Meon--met verandering van die name--en Sibma; en hulle het die stede wat hulle gebou het, name gegee.									
									    
								 
- 
									
									39
									 
									 
									|Números 32:39|
									En die seuns van Magir, die seun van Manasse, het na Gílead gegaan en dit verower en die Amoriete verdrywe wat daarin was.									
									    
								 
- 
									
									40
									 
									 
									|Números 32:40|
									En Moses het Gílead aan Magir, die seun van Manasse, gegee; en hy het daarin gewoon.									
									    
								 
- 
									
									41
									 
									 
									|Números 32:41|
									En Jaïr, die seun van Manasse, het gegaan en hulle tentdorpe ingeneem en dit tentdorpe van Jaïr genoem.									
									    
								 
- 
									
									42
									 
									 
									|Números 32:42|
									En Nobag het gegaan en Kenat en die onderhorige plekke ingeneem en dit sy naam Nobag gegee.									
									    
								 
- 
									
									1
									 
									 
									|Números 33:1|
									Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en Aäron.									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|Números 33:2|
									Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en dit is hulle plekke vanwaar hulle al verder getrek het.									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|Números 33:3|
									Hulle het van Raämses af opgebreek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag ná die pasga het die kinders van Israel deur 'n hoë hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek,									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|Números 33:4|
									terwyl die Egiptenaars besig was om dié te begrawe wat die HERE onder hulle verslaan het, al die eersgeborenes; ook het die HERE aan hulle gode strafgerigte voltrek.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18