• 1 Tessalonicenses

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 Tessalonicenses


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 1
      • 1     |1 Tessalonicenses 1:1| Paulus en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |1 Tessalonicenses 1:2| Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle dink in ons gebede
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |1 Tessalonicenses 1:3| en onophoudelik in gedagte hou die werk van julle geloof en die arbeid van julle liefde en die lydsaamheid van julle hoop op onse Here Jesus Christus, voor onse God en Vader,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |1 Tessalonicenses 1:4| omdat ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |1 Tessalonicenses 1:5| Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |1 Tessalonicenses 1:6| En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die woord in baie verdrukking ontvang het met die blydskap van die Heilige Gees,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |1 Tessalonicenses 1:7| sodat julle voorbeelde geword het vir al die gelowiges in Macedónië en Acháje.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |1 Tessalonicenses 1:8| Want van julle uit het die woord van die Here weerklink nie alleen in Macedónië en Acháje nie, maar ook op elke plek het julle geloof in God uitgegaan, sodat ons nie nodig het om daar iets van te sê nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |1 Tessalonicenses 1:9| Want hulle vertel self aangaande ons watter ingang ons by julle gehad het en hoe julle jul van die afgode bekeer het tot God, om die lewende en waaragtige God te dien
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |1 Tessalonicenses 1:10| en sy Seun uit die hemele te verwag, wat Hy uit die dode opgewek het, Jesus wat ons van die toekomstige toorn verlos.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas