• 1 Tessalonicenses

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • 1 Tessalonicenses


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 2
      • 1     |1 Tessalonicenses 2:1| Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |1 Tessalonicenses 2:2| maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet, in Filíppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehad om aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |1 Tessalonicenses 2:3| Want ons vermaning was nie uit dwaling of uit onsuiwerheid of uit bedrog nie;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |1 Tessalonicenses 2:4| maar soos ons deur God waardig geag is dat die evangelie aan ons toevertrou sou word, so spreek ons, nie om mense te behaag nie, maar God wat ons harte beproef.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |1 Tessalonicenses 2:5| Want ons het, soos julle weet, ons nooit met vleitaal opgehou of met bedekte hebsug nie. God is getuie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |1 Tessalonicenses 2:6| Ook het ons nie eer van mense, òf van julle òf van ander gesoek nie, al kon ons as apostels van Christus met gesag optree.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |1 Tessalonicenses 2:7| Maar ons was vriendelik onder julle soos 'n pleegmoeder haar kinders koester.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |1 Tessalonicenses 2:8| Terwyl ons so na julle verlang het, was dit ons aangenaam om aan julle nie alleen die evangelie van God mee te deel nie, maar ook ons eie lewe, omdat julle vir ons dierbaar geword het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |1 Tessalonicenses 2:9| Julle onthou tog, broeders, ons arbeid en inspanning; want terwyl ons nag en dag gewerk het om niemand van julle te beswaar nie, het ons die evangelie van God aan julle verkondig.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |1 Tessalonicenses 2:10| Julle is getuies, en God, hoe heilig en regverdig en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas