• Efésios

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Efésios


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 2
      • 1     |Efésios 2:1| En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Efésios 2:2| waarin julle tevore gewandel het volgens die loop van hierdie wêreld, volgens die owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou in die kinders van die ongehoorsaamheid werk,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Efésios 2:3| onder wie ons almal ook vroeër gewandel het in die begeerlikhede van ons vlees toe ons die wil van die vlees en van die sinne gedoen het; en ons was van nature kinders van die toorn net soos ook die ander.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Efésios 2:4| Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Efésios 2:5| ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus--uit genade is julle gered--
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Efésios 2:6| en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Efésios 2:7| sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Efésios 2:8| Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Efésios 2:9| nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Efésios 2:10| Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas