• Efésios

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Efésios


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 3
      • 1     |Efésios 3:1| Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is--
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Efésios 3:2| as julle ten minste gehoor het van die bediening van die genade van God wat aan my verleen is vir julle,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Efésios 3:3| dat Hy aan my deur 'n openbaring bekend gemaak het die verborgenheid, soos ek tevore kortliks geskryf het;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Efésios 3:4| waardeur julle, as julle dit lees, my insig in die verborgenheid van Christus kan verstaan,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Efésios 3:5| wat in ander tye aan die mensekinders nie bekend gemaak is nie soos dit nou aan sy heilige apostels en profete geopenbaar is deur die Gees, naamlik
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Efésios 3:6| dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die liggaam en mededeelgenote aan sy belofte in Christus deur die evangelie
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Efésios 3:7| waarvan ek 'n dienaar geword het, volgens die gawe van die genade van God wat aan my gegee is ooreenkomstig die werking van sy krag.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Efésios 3:8| Aan my, die geringste van al die heiliges, is hierdie genade gegee om onder die heidene die evangelie van die onnaspeurlike rykdom van Christus te verkondig,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Efésios 3:9| en vir almal aan die lig te bring wat die gemeenskap is van die verborgenheid wat van alle eeue af verborge was in God wat alles geskape het deur Jesus Christus,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Efésios 3:10| sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas