-
-
Afrikaans (1953) -
-
21
|Efésios 6:21|
En dat julle ook my omstandighede kan ken, hoe dit met my gaan, alles sal TÃchikus, die geliefde broeder en getroue dienaar in die Here, julle bekend maak.
-
22
|Efésios 6:22|
Ek het hom juis daarvoor na julle gestuur, dat julle ons omstandighede kan ken en hy julle harte kan troos.
-
23
|Efésios 6:23|
Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
-
24
|Efésios 6:24|
Die genade sy met almal wat onse Here Jesus Christus in onverganklikheid liefhet! Amen.
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 22-22