• Filipenses

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Filipenses


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 1     |Filipenses 4:1| Daarom, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Filipenses 4:2| Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché om eensgesind te wees in die Here.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Filipenses 4:3| En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam met Clemens en my ander mede-arbeiders wie se name in die boek van die lewe is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Filipenses 4:4| Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Filipenses 4:5| Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Filipenses 4:6| Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Filipenses 4:7| En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Filipenses 4:8| Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is--watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Filipenses 4:9| En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Filipenses 4:10| Ek het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas