• Levítico

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Levítico


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 8
      • 1     |Levítico 8:1| Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Levítico 8:2| Neem Aäron en sy seuns saam met hom, en die klere en die salfolie en die sondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Levítico 8:3| en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Levítico 8:4| En Moses het gedoen soos die HERE hom beveel het, en die vergadering het bymekaargekom by die ingang van die tent van samekoms.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Levítico 8:5| Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die saak wat die HERE beveel het om te doen.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Levítico 8:6| En Moses het Aäron en sy seuns laat nader kom en hulle met water gewas.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Levítico 8:7| Daarop het hy hom die rok aangetrek en hom met die gordel gegord en hom die mantel aangetrek; ook het hy hom die skouerkleed aangetrek en hom gegord met die band van die skouerkleed en daarmee hom die skouerkleed omgebind.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Levítico 8:8| Verder het hy hom die borstas aangeheg en in die borstas die Urim en die Tummim gesit.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Levítico 8:9| En hy het die tulband op sy hoof gesit en aan die tulband, aan die voorkant, die goue plaat, die heilige kroon, bevestig, soos die HERE Moses beveel het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Levítico 8:10| Toe het Moses die salfolie geneem en die tabernakel en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas