• Miquéias

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Miquéias


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 7
      • 6     |Miquéias 7:6| Want die seun minag die vader, die dogter staan op teen haar moeder, die skoondogter teen haar skoonmoeder, die man se vyande is sy huisgenote!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Miquéias 7:7| Maar ek sal uitsien na die HERE, ek wil wag op die God van my heil, my God sal my hoor.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Miquéias 7:8| Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is 'n lig vir my.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Miquéias 7:9| Die toorn van die HERE sal ek dra, want ek het teen Hom gesondig; totdat Hy my saak verdedig en my reg verskaf. Hy sal my uitlei in die lig; ek sal met welgevalle sien hoe Hy geregtigheid oefen.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Miquéias 7:10| Ook sal my vyandin dit sien, en skaamte sal haar bedek wat vir my sê: Waar is die HERE, jou God? My oë sal met welgevalle op haar neersien. Nou sal sy vertrap word soos modder van die strate.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 11     |Miquéias 7:11| Daar kom 'n dag om jou mure te herbou! In dié dag sal die gebied ruim wees.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Miquéias 7:12| Dit is 'n dag dat hulle na jou sal kom van Assur en die stede van Egipte, en van Egipte tot by die Eufraat, en van see tot see, en van berg tot berg.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Miquéias 7:13| Maar die aarde sal 'n wildernis word vanweë sy inwoners, as gevolg van hulle handelinge.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Miquéias 7:14| Wei u volk met u staf, die kudde wat u erfdeel is, wat afgesonderd woon in 'n bosveld op Karmel; laat hulle wei in Basan en Gílead soos in die ou dae.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Miquéias 7:15| Soos in die dae van jou uittog uit Egipteland sal Ek hom wonders laat sien.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas