- 
			
				
Leer por capítulos:
- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									21
									 
									 
									|2 Crónicas 33:21|
									Amon was twee en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en twee jaar het hy in Jerusalem geregeer.									
									    
								 
- 
									
									22
									 
									 
									|2 Crónicas 33:22|
									En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, soos sy vader Manasse gedoen het; en aan al die gesnede beelde wat sy vader Manasse gemaak het, het Amon ywerig geoffer en hulle gedien.									
									    
								 
- 
									
									23
									 
									 
									|2 Crónicas 33:23|
									Maar hy het hom nie verootmoedig voor die aangesig van die HERE soos sy vader Manasse hom verootmoedig het nie; maar hy, Amon, het die skuld vermeerder.									
									    
								 
- 
									
									24
									 
									 
									|2 Crónicas 33:24|
									En sy dienaars het teen hom saamgesweer en hom in sy huis gedood.									
									    
								 
- 
									
									25
									 
									 
									|2 Crónicas 33:25|
									Maar die volk van die land het almal doodgeslaan wat teen koning Amon saamgesweer het, en die volk van die land het sy seun Josía in sy plek koning gemaak.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15